Welkom by Woodstock, 'n klein dorpie naby Oxford en ongeveer 100 km van
Londen. Daar is baie om te sien en te geniet in Woodstock. Die
geskiedkundige 'Blenheim Palace" is hier sowel as baie winkels, hotelle,
Engelse “pubs” en restaurante met vriendelike mense. Besoek ons gerus in
die nabye toekoms.